June 2010
1 post
My size tabasco! La romantica with rich!
May 2010
1 post
April 2010
2 posts
Friday Night Rugby
Ons gaan Vrydagaand die Stormers vs Crusaders kyk by Cantina Tequila in Edwardstraat. Kom asb saam! Die bespreking is vir 18:30 en die rugby begin 19:00.
March 2010
3 posts
F6 se nuwe inwoners
Maandag het daar 2 nuwe inwoners in Woonstelnr F6 ingetrek. Maryke en Zinelda is nou ‘n klipgooi van ons flat af. Baie welkom bure!
Tuin
Danksy Ilse se pa het ons nou ‘n “stoep-tuin”. Love dit!
Beaverlac Naweek
Ja, die plek bestaan regtig.
Wanneer: Naweek van die 16,17 April. Waar: Beaverlac! Hoekom: Dit lyk lekker.
Ons vertrek die Vrydagmiddag so 3:30 se kant. Dit is 2 ure se ry daarheen. Kom Sondag terug.
Kyk gerus na hulle website: http://www.capefrisco.com/beaverlac/Default.aspx
RSVP asb voor Maandag aangesien ons wil bespreek en moet weet hoeveel mense kom.
mariebeetge@gmail.com...